PUBLIC
RELATIONS

Media [photo] 

 

Media

Swael: Die vierde groot plantvoedingselement

Die landbou is waar alles 62 jaar gelede vir Omnia begin het toe Doc Winkler en Willie Marais ‘n klein kalkonderneming, gebaseer op ‘n kultuur van hegte gesinsbande, op die been gebring het. Hierdie kultuur verseker steeds dat mense op grond van hul onwrikbare verbintenis tot mekaar, hul kliënte en die maatskappy aangestel word.  Read more (1.6MB)