PRODUKTE

Granular fertilizer [photo] 

Korrelkunsmis

Elke korreltjie in ons chemies verkorrelde produkte bevat al die voedingselemente wat vir die spesifieke produk geregistreer is. Dit beteken dat hierdie elemente eenvormig oor die hele land versprei word.

Die korrel self is fisies hard en eenvormig, feitlik stofvry en ideaal vir presisieplanters geskik. Hierdie korrels bevat hoë konsentrasies sekondêre elemente soos kalsium, magnesium en swael in 'n onmiddelik plantbeskikbare vorm.

Massamengsels teenoor chemies verkorreld

Bulk blends vs chemically granulated
Swak verspreiding van voedingselemente kan tot onafhanklike, wetenskaplik-bewese opbrengsverliese van 20% lei.