OPENBARE
BETREKKINGE

Public relations [photo] 

 

Openbare betrekkinge

Omnia Nutrilogie® deel ‘n opregte passie vir die landbou met ons boere, wat duidelik is deur ons voete-op-die-plaas-benadering, sowel as ons onwrikbare belegging in die bedryf. Die doelwit van ons openbare betrekking-bedrywighede is om landbou in die geheel te ondersteun en dit word deur verskeie veldtogte, geleenthede en media-aktiwiteite uitgevoer.