MEER
OOR ONS

Farm [photo] 

 

Besigheidsmodel

Die Omnia besigheidsmodel wat ons intellektuele kapitaal en tegnologie benut, onderskei ons van tipiese maatskappye wat kommoditeite verhandel. Deur ons intellektuele en tegnologiese vermoëns aan te wend, skep ons waarde deur die ontwikkeling van produkte en dienste wat ‘n verskil in die besondere en veranderende behoeftes van ons kliënte maak.

Om ons besigheid te laat groei, verbeter ons voortdurend ons waarde-aanbod aan ons plaaslike en internasionale kliënte deur innoverende produkontwikkeling, voortdurende produkverbetering en ons toewyding om uitstekende diens te lewer, gerugsteun deur die gespesialiseerde kennis van ons mense.

Besigheids model [graph]