INLIGTINGSENTRUM

Farm [photo] 

Deur dr J.J. Bornman - Algemene Bestuurder: Strategiese Landboudienste, Omnia Kunsmis


Deur Venessa Moodley: Bestuurder - OmniBio™


Dit is 'n algemeen bekende feit dat die wêreld teen 2050, 70% meer voedsel sal moet produseer om sy dan 9-miljard mense te kan voed.


Met ʼn groeiende wêreldbevolking wat voedsel nodig het en ʼn hoër sosiale en stedelike aanvraag vir grond, is dit geen wonder nie dat daar ʼn dringende oproep is tot ʼn tweede Groen Revolusie om die doeltreffendheid van voedselproduksie per eenheidsarea op ʼn volhoubare manier te verbeter.


Grondgesondheid is ʼn redelike nuwe konsep wat handel oor die integrasie en verbetering van die chemiese, fisiese en biologiese prosesse in die grond wat belangrik is vir volgehoue produksie en omgewingsgehalte .


Grond is moontlik die waardevolste nie-hernieubare hulpbron, as daar in ag geneem word dat dit die absolute basis van plantlewe is en derhalwe noodsaaklik is om lewe te onderhou.


Die term stikstofverbruiksdoeltreffendheid of NVD is al 'n geruime tyd in gebruik. Sedert die ontstaan daarvan in die vroeë 80s, is 'n magdom verhoudings gebruik om NVD te bereken (Moll, Kamprath en Jackson, 1982).


Moeder Natuur het weereens die Suid-Afrikaanse landbou ’n ernstige droë hand gedeel. In sommige sentrale gebiede is dit die vierde seisoen van ondergemiddelde reënval. Die 2015/2016-seisoen is nou amptelik in die ferm greep van die El Niño-verskynsel met sy ernstige nagevolge.


Die jaar 2015 is deur die Verenigde Nasies se Voedsel en Landbou-organisasie as die “Jaar van die Grond’’ verklaar.


’n Plant se behoeftes aan water en voedingstowwe is onderling van mekaar afhanklik. Water word nie net vir plantgroei gebruik nie, maar is ook die medium waardeur voedingstowwe deur wortels opgeneem en deur die plant vervoer word.