INLIGTINGSENTRUM

Kids & fertilizer [photo] 

In ‘n chemies verkorrelde produk bevat elke korreltjie die regte hoeveelheid van al die noodsaaklike voedingstowwe, terwyl massamengsels net een of ‘n paar voedingselemente per korreltjie bevat.


Die makro-elemente in kunsmis bestaan uit stikstof (N), fosfor (P) en kalium (K).


Plante het sekere voedingstowwe nodig om te groei, wat hulle uit die grond uit opneem.