INLIGTINGSENTRUM

Nutriology [photo] 

Inligtingsentrum

Die Omnia Groep se visie is om welvaart vir ons kliënte te skep deur die gebruik van kennis; daarom is aanhoudende navorsing en studies vir ons belangrik sodat ons kliënte altyd uitsonderlike produkte en dienste van die hoogste standaard van ons kan verwag.

Ons bekwame landboukundiges word deur uitstaande tegnologie ondersteun, wat hulle in staat stel om goed deurdagte aanbevelings met die hoogste vlak van integriteit te kan maak om tasbare waarde op die plaas toe te voeg. Hul hoof doel is om die kliënt se winsgewendheid te verhoog en sy produksierisiko te verminder.

Vir sy grootte, spog Omnia met die grootste landboukundige korps van sy tipe in Afrika. Ons meer as 100 gegradueerde landboukundiges is strategies geplaas om tydige en professionele advies op die plaas te kan lewer.

SOMER 2017

WINTER 2017

SOMER 2016

SOMER 2015

WINTER 2015

WINTER 2014

SOMER 2013

SOMER 2012